Shopping Cart (0)

Suzelle DIY - Die Boek

Category:
Books
SKU:
9780798172875
Price:
R 85.00
Genre:
Non-fiction, Collector's Items, Afrikaans
Cover:
Paperback
Condition:
Used - Very Good
Author:
Julia Anastasopoulos and Ari Kruger
{{variant.name}}:
{{opt.name}}
{{opt.value ? '' : opt.name}}
{{opt.value ? '' : opt.name}}
1
Description

Doen-dit-self met 'n humoristiese kykie. Suzelle gee wenke vir huishoudelike takies, jou kar, groener te leef, braaityd feestelik te maak, jou tyd in die kombuis tot die minimum te beperk en doen-sit-self sonder enige voorgevalle te doen. Haar vriendin, Marianne, maak ook haar verskyning en fokus op haar dierevriende.

 

Suzelle is ook nie suinig nie en deel haar skoonheidswenke. Wonderlike resepte rond die prentjie af. ​Want almal kan.